Anthony Edwards

Anthony Edwards
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony Charles Edwards
Geboorte 19 Julie 1962 (1962-07-19)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Edwards (gebore 19 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revenge of the Nerds (1984), Top Gun (1986), en Flipped (2010), en in die televisiereeks ER (1994).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search